Episodes 4,311
Avg. Duration 26m
Activity Highly Active
Apple Rating 4.3 (3)
Since Mar 2012
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Daily
Format
Episodic
Consistency
65%
Hosting
www.omnycontent.com

Contact & Outreach

About This Podcast

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Explore Statistics

Recent Episodes

Monitor: OUTA vra Eskom om deelnameproses te verleng oor Jhb-skuld

Jun 12, 2026 46m

12 Junie 2026: OUTA vra Eskom om sy openbare deelnameproses te verleng, oor sy voorneme om kragtoevoer aan Johannesburg te onderbreek. Dringende ingryping word geëis om die land se staalbedryf te…

Monitor: Menseregtekommissie sê Makana-plaaslike owerheid in Makhanda moet ontbind

Jun 11, 2026 50m

11 Junie 2026: Die Menseregtekommissie beveel aan dat die Makana-plaaslike owerheid in Makhanda ontbind, omdat hulle nie die behoeftes van die kiesers dien nie. Sowat 80% van selfdoodgevalle in…

Monitor: ‘ANC-studiegroepe in die parlement is problematies’

Jun 10, 2026 49m

10 Junie 2026: Die Staatsdienskommissie sê die ANC se studiegroepe in die parlement is problematies. Ons praat met werkgewers oor die regering se plan om maatskappye oor ongedokumenteerde buitelandse…

Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue

Jun 09, 2026 50m

9 Junie 2026: Politieke partye reageer uiteenlopend op president Cyril Ramaphosa se plan met ongedokumenteerde buitelanders. Die Maquassi Hills-munisipaliteit reageer op skerp vrae van die…

Monitor: Ons ontleed die president se plan vir xenofobie

Jun 08, 2026 50m

8 Junie 2026: Ons ontleed die president se plan oor die xenofobiese drukpot. Kommer oor die groot getal polisiewapens wat in misdadigers se hande beland. Fitch het Suid-Afrika opgradeer - 'n ekonoom…

Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim

Jun 05, 2026 47m

5 Junie 2026: Inwoners langs die Krommerivier in die Oos-Kaap versoek om dringend hulle huise te ontruim. ‘n Nie-regeringsorganisasie wil R279 miljoen se Suid-Afrikaanse wapenuitvoere na Amerika…

Monitor: Uitleweringsprosedures begin vir Mosambieke verdagtes in die moord op egpaar in Krugerwildtuin

Jun 04, 2026 47m

4 Junie 2026: Samewerking tussen Suid-Afrika en Mosambiek was die sleutel tot die inhegtenisneming van twee verdagtes vir die moord op 'n egpaar in die Krugerwildtuin. Uitleweringsprosedures begin…

Monitor: Polisiekommisaris in Mosselbaai ná xenofobiese geweld

Jun 03, 2026 45m

3 Junie 2026: Die waarnemende nasionale polisiekommisaris lê vanoggend besoek in Mosselbaai af ná die naweek se xenofobiese geweld. Gauteng se Departement van Maatskaplike Dienste gaan befondsing aan…

Monitor: Nóg gure weer op pad

Jun 02, 2026 49m

2 Junie 2026: Nóg gure weer op pad na die Oos- en Wes-Kaap. Die afleggingskomitee wat moet bepaal of president Ramaphosa in 'n staat van beskuldiging geplaas moet word, bereik 'n eerste mylpaal.…

Monitor: Politieke partye wil immigrasiestelsel hersien

Jun 01, 2026 49m

1 Junie 2026: Politieke partye in die parlement sê Suid-Afrika se immigrasiestelsel moet hersien word. 'n Raad van Linksgesinde Bewegings is amptelik gestig. Kiesers in Ethiopië trek hulle kruises te…

Monitor: Reserwebank verhoog rentekoerse vir eerste keer in drie jaar

May 29, 2026 48m

29 Mei 2026: Die repokoers styg vir die eerste keer in drie jaar. Geweldsmisdaad neem af in die Wes-Kaap. 'n Mosie is ingedien vir die aanstelling van 'n onafhanklike paneel om die Nelson…

Monitor: Johannesburgers gaan hoes vir dienste

May 28, 2026 46m

28 Mei 2026: Skerp tariefstygings vir inwoners van Johannesburg. Die polisie in Kimberley stop klopjagte op sakeondernemings van buitelanders. 'n Seniorbevelvoerder van Oekraïne se verdedigingsmag sê…

Monitor: ESKOM en Johannesburg bereik ooreenkoms oor skuld

May 27, 2026 49m

27 Mei 2026: Sommige politieke partye beskryf president Ramaphosa se hersieningsaansoek as vertragingstaktiek. Bykans 40% van die bevolking ontvang maatskaplike toelaes. ESKOM en Johannesburg bereik…

Monitor: Betogers plunder buitelanders se winkels in Bloemfontein

May 26, 2026 48m

26 Mei 2026: Honderde betogers plunder buitelanders se winkels in Rocklands buite Bloemfontein. 'n Oorwinning vir boere in die bek-en-klouseer-sage. Statistiek wys korrupsie in Suid-Afrika vier…

Monitor: Ghanese staan tou om gerepatrieer te word

May 25, 2026 50m

25 Mei 2026: Burgers van Ghana staan tou om gerepatrieer te word na hulle geboorteland in Wes-Afrika. Die polisie gaan voort met hulle ondersoek na die moord op twee toeriste in die Krugerwildtuin.…

Monitor: Roelf Meyer optimisties oor taak wat vir hom in VSA voorlê

May 22, 2026 49m

22 Mei 2026: Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Washington, Roelf Meyer, is optimisties oor die taak wat vir hom voorlê. Die EFF sê Suid-Afrika se karige verdedigingsbegroting is 'n doelbewuste…

Monitor: Johannesburg wil nie-strategiese bates verkoop om skuld te delg

May 21, 2026 50m

21 Mei 2026: Johannesburg wil ontslae raak van nie-strategiese bates om skuld te delg. Action SA eis antwoorde nadat die polisiediens twee lede van die presidensiële beskermingseenheid in die Phala…

Monitor: Eskom dreig om Johannesburg se krag af te sny

May 20, 2026 49m

20 Mei 2026: Die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf versoek dringende rampverligting vir produsente wat deur die oorstromings in die Wes-Kaap geraak is. Eskom dreig om die kragtoevoer in Johannesburg…

Monitor: Wes-Kaap vra regering om ramp te verklaar ná vloede

May 19, 2026 49m

19 Mei 2026: Die Wes-Kaapse regering gaan die kabinet vra om 'n ramp te verklaar ná verlede week se oorstromings. Openbare skole in Gauteng met agterstalige munisipale skuld staar krag- en…

Monitor: Kommer oor 'n Super El Niño later vanjaar

May 18, 2026 49m

18 Mei 2026: Parlementslede krap kop oor die berugte Phala Phala-rusbank. Soos sake nou staan, lê 'n welkome daling in die dieselprys voor. Kommer oor die impak van 'n El Niño en selfs ‘n Super El…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Monitor have?

Monitor has published 4311 episodes since March 2012, covering topics in News.

Is Monitor still active?

Monitor is currently highly active with new episodes daily. Average episode length is 26m.

How do I contact Monitor for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Monitor, including email and social media links.

Similar Podcasts