Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Spektrum: Aanduidings vanuit Iran dat voorlopige ooreenkoms bereik is om oorlog te beëindig
12 Junie 2026: Die teenmisdaad-aktivis, Yusuf Abramjee, sê hy gaan voort met sy werk ongeag dreigemente wat teen hom gemaak is. Die DA dien 'n dossier oor kinderswangerskappe by die…
Spektrum: 60 Spookwerkers ontmasker in Department van Openbare Werke
11 Junie 2026: 60 Spookwerkers ontmasker in die Department van Openbare Werke en Infrastruktuur. Die gaping tussen werkloses en dié wat werk het, word al hoe kleiner. Ons praat met 'n sokkerkenner…
Spektrum: Die debat oor onwettige immigrante kry momentum
Spektrum: Minstens tien verdagtes wat verbind word met die massaskietvoorval in Cleveland, Johannesburg, nog op vrye voet. Die debat oor onwettige immigrante tel spoed op. 'n Bohaai oor 'n…
Spektrum: Suid-Afrika se ekonomie groei stadiger
9 Junie 2026: Suid-Afrika se ekonomie groei stadig in die eerste kwartaal van 2026. Nóg polisiebeamptes geskors in verband met die Medicare24 Tshwane-tender. 'n Ondersoekbeampte van OPOD getuig voor…
Spektrum: E-tolskuld word afgeskryf
8 Junie 2026: Die kabinet skrap motoriste se uitstaande e-tolskuld. Die departement van basiese onderwys wil Kwintiel 5-skole verhoed om onder meer leerlinge se akademiese prestasie as…
Spektrum: Voorkomende middel teen MIV in SA bekendgestel
5 Junie 2026: 'n Hooggeplaaste polisiebeampte, Richard Shibiri, val weens sy verbintenis met die misdaadbaas Vusimusi "Cat" Matlala, en kenners sê talle ander sal volg. 'n Voorkomende middel teen MIV…
Spektrum: VSA beplan nuwe invoertariewe op SA
4 Junie 2026: Die ANC gee sy streekssekretarisse 30 dae om hulle poste in munisipaliteite te ontruim. Amerika beplan om nuwe invoertariewe op Suid-Afrika en ander lande te hef. 'n…
Spektrum: Die ANC herroep nóg 'n burgemeester
3 Junie 2026: Die ANC herroep nóg 'n burgemeester. Die gebrek aan beskerming vir fluitjieblasers is opnuut in die kollig ná getuienis deur adjudant-offisier Karel Sander by die Madlanga-kommissie.…
Spektrum: Sakevertroue daal
2 Junie 2026: Sakevertroue daal. Wie is Makashule Gana, wat as voorsitter van die Phala Phala-afsettingskomitee verkies is? 'n Beroep op boere om ou gifstowwe van hulle grond te verwyder.
Spektrum: Weskus-vissers gekant teen seismiese eksplorasie
1 Junie 2026: Weskus-vissers protesteer teen seismiese eksplorasie. Motoriste wag in spanning vir 'n brandstofprysaankondiging. 'n Yslike kouefront is op pad.
Spektrum: SAKP hou Konferensie van Linkses
29 Mei 2026: Die Minister van Binnelandse Sake prys intelligensiegedrewe optrede vir die dwelmvonds van R1-miljard. Talle politieke partye en vakbonde woon die SAKP se Konferensie van Linkses by.…
Spektrum: Polisie ondersoek moontlikheid van transnasionale dwelmsindikaat ná dwelmvonds van R1 miljard
28 Mei 2026: Die taxi-baas, Joe "Ferrari" Sibanyoni, en sy medebeskuldigde, Oupa Sindane, het hulleself aan die polisie oorgegee. Hulle word van afpersing en geldwassery beskuldig. Die polisie…
Spektrum: Die OVK stel sy veldtog vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing bekend
27 Mei 2026: Honderde burgers van Ghana daag by die OR Tambo-lughawe op om na Accra geherpatrieer word, maar 'n immigrasiebeampte sê daar is probleme met die lys van kandidate. Die Reserwebank se…
Spektrum: Parlement stel komitee bekend, wat ondersoek moet doen of president in staat van beskuldiging geplaas moet word
26 Mei 2026: Die parlement maak sy afsettingskomitee bekend, wat ondersoek sal instel of die president moontlik in 'n staat van beskuldiging geplaas moet word. Ons vind uit by 'n ekonoom wat…
Spektrum: Dringende imbizo oor toenemende betogings teen onwettige buitelanders
25 Mei 2026: Die Menseregtekommissie hou 'n dringende aanlyn-imbizo ná toenemende betogings teen onwettige buitelanders. Sewe provinsiale onderwysdepartemente het nog nie hulpbrontoewysings aan…
Spektrum: Menseregtekommissie sê watertenkwaens in Gauteng is skaamtelose vorm van finansiële wanbestuur
22 Mei 2026: Die DA eis akkurate misdaadstatistiek oor kinder- en geslagsgeweld. Die Menseregtekommissie sê die gebruik van watertenkwaens deur Gautengse munisipaliteite het 'n skaamtelose vorm van…
Spektrum: SA tot einde 2026 steeds deel van AGOA
21 Mei 2026: Suid-Afrika is tot minstens 31 Desember nog deel van AGOA. Die omstrede Ekapa-myn is te koop. Ons bespreek die Tshwane-metro se begrotingsrede.
Spektrum: Die sluiting van die Straat van Hormoes kring wyer uit
20 Mei 2026: Wes-Kaapse leiers vergader om die provinsie as 'n rampgebied te verklaar. Die EFF bring 'n hofaansoek om die Minister van Finansies se mag oor die brandstofheffing te verwyder. Die…
Spektrum: Nasionale Ordes aan 38 Suid-Afrikaners toegeken
19 Mei 2026: Nasionale Ordes word aan 38 Suid-Afrikaners toegeken. Die Wes-Kaapse regering vergader om te oorweeg of die onlangse swaar storms as 'n provinsiale ramp geklassifiseer moet word. Die…
Spektrum: Hof sê dokters kan werk waar hulle wil
18 Mei 2026: Die Konstitusionele Hof beslis dat die regering nie vir dokters mag voorskryf waar hulle moet gaan werk nie. Die Menseregtekommissie vra voorleggings oor die waterkrisis in Gauteng. Die…
Frequently Asked Questions
Spektrum has published 2452 episodes since January 2012, covering topics in News.
Spektrum is currently highly active with new episodes daily. Average episode length is 34m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Spektrum, including email and social media links.