Episodes 100
Avg. Duration 24m
Activity Highly Active
Apple Rating 4.8 (12)
Since Dec 2024
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
57%
Hosting
feed.podbean.com

About This Podcast

Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.

Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is. 

Social Media

Explore Statistics

Recent Episodes

God doen goed, al is die lewe sinloos

Jun 08, 2026 25m

Daar is dae wanneer die lewe deurmekaar voel. Vrae bly onbeantwoord, planne val uitmekaar en sin is moeilik om te vind. Tog bly God goed, selfs wanneer ons nie alles verstaan nie. Ons begin hierdie…

Hoop is moeiliker as geduld

Jun 01, 2026 28m

Geduld wag vir iets om te verander. Hoop hou aan glo, selfs wanneer niks nog verander het nie. Daarom is hoop soms moeiliker as geduld. 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons nadink oor hoe God ons leer om nie…

DIE STORIES | Gesprek met Helen Lotz | Môrester Kinderhuis

Jun 01, 2026 29m

Welkom by 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗡𝗼𝗼𝗱 - 𝗗𝗶𝗲 𝗦𝘁𝗼𝗿𝗶𝗲𝘀   In hierdie episode gesels ons met 𝗛𝗲𝗹𝗲𝗻 𝗟𝗼𝘁𝘇 van 𝗠ô𝗿𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝘂𝗶𝘀 in Rustenburg.   Helen is al 24 jaar aan stuur van sake by die kinderhuis. Op die oomblik…

Wat les jou dors?

May 25, 2026 26m

Ons almal dors na iets. Betekenis. Rus. Aanvaarding. Hoop. Maar baie dinge belowe vervulling sonder om ons werklik te versadig. 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons nadink oor die diep dors van die menslike…

[ PINKSTER ] Leef naby en leef anders

May 20, 2026 22m

Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons…

[ PINKSTER ] Bid kragvol en dankvol

May 19, 2026 20m

Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons…

[ PINKSTER ] Hou aan klop en hou aan glo

May 18, 2026 20m

Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons…

[ PINKSTER ] Van geestelike dreiger tot geestelike kryger

May 18, 2026 24m

Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons…

[ HEMELVAART ] Wanneer alles begin sin maak

May 14, 2026 21m

Partykeer voel die lewe gefragmenteerd. Gebeure, vrae en pyn maak nie altyd onmiddellik sin nie. Maar met 𝗛𝗲𝗺𝗲𝗹𝘃𝗮𝗮𝗿𝘁 kyk ons opnuut na Jesus se verhoging en ontdek hoe God besig is om alles saam te…

Hoe lyk geloof wat dieper gaan?

May 11, 2026 26m

Partykeer reageer ons vinnig op Jesus. Ons raak opgewonde, emosioneel of geïnspireer. Maar Johannes wys vir ons dat geloof dieper gaan as ’n oomblik se reaksie.   𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons ontdek…

Jesus onderbreek Sy dagboek vir my ook

May 04, 2026 28m

Ons dink soms ons is net nog ’n inskrywing in die dag. Maar Jesus sien anders. Hy stop, Hy luister, Hy gee aandag. Wat beteken dit dat Jesus sy pad onderbreek, ook vir jou? 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons…

DIE STORIES | Gesprek met Marina Brink | Feed the Future

May 04, 2026 24m

Welkom by 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗡𝗼𝗼𝗱 - 𝗗𝗶𝗲 𝗦𝘁𝗼𝗿𝗶𝗲𝘀   In hierdie episode gesels ons met 𝗠𝗮𝗿𝗶𝗻𝗮 𝗕𝗿𝗶𝗻𝗸 van 𝗙𝗲𝗲𝗱 𝗧𝗵𝗲 𝗙𝘂𝘁𝘂𝗿𝗲, 'n organisasie wat dit op die hart dra dat geen kind honger gaan slaap nie. Marina deel…

Wat soek jy eintlik by Jesus?

Apr 28, 2026 26m

Ons kom almal na Jesus toe met iets in ons harte: vrae, behoeftes, verwagtinge. Maar wat soek ons regtig by Hom? 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om eerlik te kyk na ons diepste soeke en te ontdek hoe…

Van verkeerd val tot regopstaan in God

Apr 20, 2026 23m

Ons almal struikel soms, maak foute, val verkeerd en verloor rigting. Maar God los ons nie daar nie. Hy tel op, herstel en help ons om weer regop te staan. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe God ons…

Agter geslote deure

Apr 13, 2026 23m

Soms leef ons agter geslote deure. Vasgevang in vrees, onsekerheid of twyfel. Tog is dit juis dáár waar Jesus inkom… nie afgeskrik deur ons grense nie, maar naby, teenwoordig en vol vrede.   𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚…

DIE STORIES | Gesprek met Jaco Strydom | Echo Youth

Apr 08, 2026 38m

Welkom by eKerk Nood - Die Stories. In hierdie episode gesels ons met Jaco Strydom van Echo Youth, 'n organisasie wat al 25 jaar met moeilikheid besig is. Moeilikheid is hul besigheid, en besigheid…

Opstanding: Ons sien vir Jesus!

Apr 05, 2026 24m

Op Opstandingsondag kyk ons weer, en hierdie keer sien ons nie net die kruis nie, maar die leë graf. Ons sien Jesus… lewendig, oorwinnaar, en naby aan ons. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 nooi ons om die vreugde,…

Goeie Vrydag: Ons sien vir Jesus...

Apr 03, 2026 22m

Op Goeie Vrydag staan ons stil by die kruis, en ons kyk weer. Nie net na wat gebeur het nie, maar na Wie daar hang. Ons sien Jesus… Sy liefde, Sy lyding, Sy oorgawe vir ons.   𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 nooi…

Moenie die kortpad vat nie

Mar 30, 2026 23m

Ons leef in ’n wêreld wat vinnige oplossings en maklike uitweë soek. Maar God se pad is dikwels nie die kortpad nie. Dit is die pad wat vorm, verdiep en ware lewe bring. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons…

Vier dae te laat

Mar 23, 2026 25m

Soms voel dit asof God te laat opdaag. Asof die deur al toegemaak het en hoop al verdwyn het. Maar juis daar wys die evangelie vir ons dat God se tyd anders werk as ons s’n. 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help…

Frequently Asked Questions

How many episodes does ekerk Boodskap | Die Podcast have?

ekerk Boodskap | Die Podcast has published 100 episodes since December 2024, covering topics in Religion & Spirituality.

Is ekerk Boodskap | Die Podcast still active?

ekerk Boodskap | Die Podcast is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 24m.

Similar Podcasts