Episodes 104
Avg. Duration 28m
Activity Active
Apple Rating 4.9 (8)
Since Aug 2025
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Every Few Days
Format
Episodic
Consistency
92%
Hosting
feeds.transistor.fm

About This Podcast

Ontdek die Jesuslewe saam met Kerksondermure. By Kerksondermure (KSM) glo ons elkeen is uniek geroep om die Jesuslewe te ontdek. Hierdie klank boodskappe van ons eredienste neem jou saam op ’n ontdekkingsreis waarin ons leer om as Sy liefdevolste gemeenskap te leef, nederig te dien, uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles wat mooi, reg en heel is.

Podcasting 2.0 Features

episode podping

Explore Statistics

Recent Episodes

Stephan Joubert | Alles in een nag: Ver tot in God se familie!

Jun 08, 2026 32m

Wat kan nie alles in een aand gebeur nie!  Vat maar Handelinge 16. In een aand verskuif die evangelie mense vanaf dood na lewe, en vanaf donker na lig.

Colin Smith | Die belangrikste vraag wat jy kan vra

Jun 08, 2026 26m

Wat dink jy sou die belangrikste vraag wees om te vra? Google bied vir ons gereeld die nuutste top 50 vrae, en tog is nie een van hulle so belangrik dat elkeen op aarde die antwoord daarvan moet weet…

Johan Smith | Jy is uitgekies

Jun 01, 2026 36m

Ek en jy is uitgekies? Met al ons verkeerde keuses, skewe verledes en tekortkominge? Ja, “ jy is op jou naam geroep. Jy is Myne”. Vra vir Moses met al sy verskonings. Leer by Dawid na al sy…

Stefan Fourie | Uitgekies en aangetel

Jun 01, 2026 33m

Wat beteken dit as Paulus skryf: “Alles sal goed uitwerk?”. In my lewe sien ek dan nie raak dat “alles” goed is nie. Wat maak ons met die teëspoed en aaklige dinge wat met ons gebeur?

Gerrit Visser | Die Gees as advokaat

May 25, 2026 26m

Die Heilige Gees wys nie net vir ons hoe groot God se liefde vir ons is nie. Hy wys ons ook, soms in ‘n oomblik, hoe om anders te leef. Dit kan soos ‘n aanklag voel, maar dis vir ons beskerming.…

Neels Marais | Die Heilige Gees pick ‘n fight met jou

May 25, 2026 26m

Die Heilige Gees is nie net ons Trooster nie — Hy is ook die Een wat ons aanspreek wanneer ons afdwaal. Soms fluister Hy sag in ons binneste en ander kere daag Hy ons uit met waarhede wat ons eerder…

Stefan Fourie | Maak skoon jou huis

May 18, 2026 29m

Die Heilige Gees is God se Gees in beweging in jou lewe. Paulus sê dat die Heilige Gees in jou lewe kom woon, hy trek in jou in, en maak van jou sy huis. Wanneer die Heilige Gees inkom, dan kom kuier…

Colin Smith | Maak skoon jou huis

May 18, 2026 33m

Wanneer gaste kom, word ons huise skoongemaak. Wanneer ons mense verwag, kry ons tyd om reg te maak, voor te berei... maar daardie dag wanneer jy onkant betrap word met ‘n onverwagse gas, daardie dag…

Gerrit Visser | Wag, en gaan dan!

May 18, 2026 26m

Net voor Jesus opvaar hemel toe, gee Hy aan Sy dissipels ‘n belangrike opdrag: “Gaan dan na al die nasies toe!” Ons ken daardie opdrag. Hy gee ook ‘n ander opdrag: “Wag op die geskenk wat ek julle…

Colin Smith | Die Hemelvaart is goeie nuus

May 18, 2026 21m

Om te groet is nooit lekker nie. Om ‘n geliefde se vertrek te aanskou bring verlange en diepe seer... en tog is daar een datum van vertrek wat JUIS GOEIE NUUS IS... waar een groet met ‘n beter een…

Colin Smith | Kinders van die Koning

May 11, 2026 27m

Wie is ek? Waarom is ek hier? Wat moet ek met my lewe maak? Hierdie vrae vorm die basis waar rondom elkeen van ons, ons identiteit bou. Kom luister saam na ‘n gesprek wat ek en jy broodnodig het om…

Gerrit Visser | Kinders van die Koning

May 11, 2026 28m

Die Heilige Gees bevestig dat ons kinders van God is en lei ons na ‘n dieper verstaan van ons nuwe identiteit in God. Om dit te weet is ‘n waarheid, om dit elke dag te leef is ‘n avontuur. Kies…

Stephan Joubert | Ek is ‘n kind van God

May 11, 2026 30m

Ek is ‘n kind van God. Romeine 8 leer my God se straf is af. Ek is regtig vry. Sonde is nie meer my baas nie. Ek is Gees-deurdrenk. Hy roep oor en oor uit in my hart dat ek aan God behoort. Ek praat…

Stefan Fourie | As die opstanding nie waar was nie, sou hulle dit anders vertel

May 05, 2026 31m

‘n Kern waarheid van die Christen geloof, is dat Jesus Christus, doodgemaak is, begrawe is, en uit die dood opgestaan het.  As dit waar is, kan ons dit op eis, dat Christene die enigste ware God…

Neels Marias | Christus se opstanding verander alles

May 05, 2026 27m

Ons geloof is nie nutteloos nie. Ons hoop is nie leeg nie en ons toekoms is nie onseker nie. As kinders van die Here kan ons dit met vrymoedigheid sê want God het iets in ons midde kom doen. Jesus…

Stephan Joubert | Meer Lewe vir Meer mense – Deel in die stories waarmee God besig is

Apr 28, 2026 28m

Jesus nooi ons in sy verhaal in. Dis nooit andersom nie. In Jesus se nabyheid deel ons in sy oorwinning oor die bose magte. ByJesus hoor ons ook hoe klink "the roar of the lambs." So klink die nuwe…

Neels Marais | Meer Lewe vir Meer mense – Deel in die stories waarmee God besig is

Apr 28, 2026 26m

Hoe kan ek geluk vind? Hoe kan ek meer blydskap ervaar? Is ons “high performance culture” die antwoord? Daar is iets in ons almal wat hou van prestasie. Dit is lekker om te wen. Ons geniet dit om…

Gerrit Visser | Meer Lewe vir Meer mense – Deel in die stories waarmee God besig is

Apr 28, 2026 36m

Wanneer die 72 volgelinge van Jesus terugkom is hulle vol vreugde. Hulle vertel van wonderwerke en getuig van God se liefde vir ander. Daardie verhale kan deel wees van jou lewe ook.

Stefan Fourie | Meer Lewe vir Meer mense – Ons is die Getuies!

Apr 20, 2026 26m

Om mense van Jesus te vertel, is baie keer vir Christene moeilik. Waar begin ek? Wat moet ek sê? Hoe moet ek dit doen? En is dit selfs my plek om dit te doen? Die Lukas evangelie is duidelik:…

Colin Smith | Meer Lewe vir Meer mense – Ons is die Getuies!

Apr 20, 2026 32m

In die nuus vandag, of eerder die NUUS SOPAS ONTVANG! Met gespitste ore luister almal aandagtig na dié gebeure wat die wêreld indringend gaan verander... Ons ken hierdie tipe aankondigings al te…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Kerksondermure (KSM) have?

Kerksondermure (KSM) has published 104 episodes since August 2025, covering topics in Religion & Spirituality.

Is Kerksondermure (KSM) still active?

Kerksondermure (KSM) is currently active with new episodes every few days. Average episode length is 28m.

Similar Podcasts