Episodes 12
Avg. Duration 13m
Activity Sporadic
Since May 2025
Latest Episode Dec 2025

Publishing Details

Schedule
Every 2 Weeks
Format
Episodic
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.

Explore Statistics

Recent Episodes

Die Krag van Gee - 5 Wette vir sukses uit Die Weg-Gewer [Episode 12]

Dec 17, 2025 13m

Dis amper Kersfees en ʼn tyd van gee.Die boek Die Weg-Gewer leer ons dat gee die geheim tot ʼn suksesvolle lewe is.Mia leer jou die vyf wette wat jy moet volg om stratosferiese sukses te behaal, en hoe…

7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak [Episode 11]

Nov 18, 2025 16m

“Die Rykste Man in Babilon”, deur George S Clason, met finansiële teksnotas deur my pa, Hein Kruger, het net oor ʼn 100 bladsye, maar het reeds miljoene mense se denke oor geld, skuld en beleggings…

Belastingvriendelike Beleggings – Geheime van Belastingvrye Spaarrekenings (wat banke nie vir jou vertel nie) [Episode 10]

Oct 10, 2025 13m

Het jy ʼn belastingvrye spaarrekening? Hierdie belastingvriendelike beleggingstrukture verseker dat jouopbrengs belastingvry kan groei én jou onttrekkings daaruit word nie belas nie. Belastingvrye…

Belastingvriendelike Beleggings – betaal minder belasting en verdien meer opbrengs met Aftreefondse. [Episode 9]

Sep 26, 2025 14m

Is jou beleggingsportefeulje belastingdoeltreffend? Aftreefondse as belastingvriendelike beleggingstrukturebied jou die geleentheid om minder belasting te betaal én verseker dat jou opbrengs…

Hoe 6 slim sêgoed van Warren Buffett jou ryker kan maak [EPISODE 8]

Sep 10, 2025 13m

Warren Buffett is die bekendste en seker een van díe mees suksesvolste beleggers van ons tyd. Sy sêgoed is propvol insig, humor enpraktiese raad. Dit bevat nie hoogdrawende teorie of ingewikkelde…

4 Praktiese wenke om jou geld teen INFLASIE te beskerm [EPISODE 7]

Aug 29, 2025 12m

Het jy al opgelet hoe jou mandjie kruideniersware elke maand ’n bietjie duurder raak vir dieselfde hoeveelheid inkopies?Inflasie is die koers waarmee pryse styg en alles oor tyd duurder raak. Hoe kan…

Vyf ROOI LIGTE wat jou kan help om ʼn beleggingsbedrogspul uit te ken [EPISODE 6]

Aug 14, 2025 12m

Hoe ken jy ʼn beleggingsfoefie uit? Jy moet waaksaam, ingelig en realisties wees wanneer jy ʼn belegging maak om jou geld te beskerm. Wees op die uitkyk vir die vyf grootste gevaartekens om ʼn…

Vermy die volgende 10 SLAGGATE wanneer jy vir aftrede spaar [Episode 5]

Aug 01, 2025 15m

Om te spaar vir aftrede is ʼn lang en aanhoudende reis met baie uitdagings langs die pad. As jy die volgende 10 slaggate vermy sal jy suksesvol na jouself kan omsien wanneer jy die dag aftree. Jy moet…

Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar? [Episode 4]

Jul 16, 2025 11m

Om te spaar vir aftrede wanneer jy nie meer kan werk nie is noodsaaklik en dit bly die meeste mense se heel belangrikste beleggingsdoelwit. Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar?Jou…

Alles wat jy moet weet om regtig te begin SPAAR [Episode 3]

Jun 27, 2025 11m

Om te spaar is om geld weg te sit vir die toekoms in plaas daarvan om dit dadelik te gebruik. Om te spaar is ook om spaarsamig en slim te leef sodat jy minder geld uitgee en meer het om vir jouself…

Tien praktiese stappe om jou skuld te oorwin en skuldvry te leef [Episode 2]

Jun 13, 2025 11m

Solank as wat jy skuld het, is dit feitlik onmoontlik om welvaart te begin opbou. Skuld bring ook dikwels emosionele spanning mee. As jy werklik welvaart wil skep en ’n finansieel sorgvrye lewe wil…

’n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses [Episode 1]

May 30, 2025 12m

’n Begroting is die begin van finansiële sukses. Dit verg selfdissipline, maar jy kry waardevolle insig in jou inkomste en uitgawes. Hoe vroeër jy begin, hoe beter – betrek jou gesin én hersien dit…

Frequently Asked Questions

How many episodes does GeldGeheime have?

GeldGeheime has published 12 episodes since May 2025, covering topics in Business, Investing.

Is GeldGeheime still active?

GeldGeheime is currently sporadic with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 13m.

How do I contact GeldGeheime for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for GeldGeheime, including email and social media links.

Similar Podcasts