Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste

Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste

Gereformeerde Kerk Kaapstad

Episodes 63
Avg. Duration 34m
Activity Dormant
Since Oct 2023
Latest Episode Jan 2025

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Hosting
anchor.fm

About This Podcast

Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek. Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.

Explore Statistics

Recent Episodes

Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel

Jan 15, 2025 33m

Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel

Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik

Jan 08, 2025 38m

Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik

Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?

Jan 04, 2025 41m

Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?

Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?

Dec 27, 2024 28m

Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?

Erediens 2024-12-01 | Jesus groei in my hart

Dec 02, 2024 33m

Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34): Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot. Begryp ek wat dit vir my beteken?

Erediens 2024-11-24 | Nagmaal

Nov 29, 2024 16m

Van monumente na momentum (Eks 12:11) Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.

Erediens 2024-11-17 | Hoe maak jy 'n preek?

Nov 18, 2024 1h

"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.

Erediens 2024-11-10 | Het jy sulke vriende?

Nov 11, 2024 31m

Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)

Ereniens 2024-11-03 | Ons verstommende Koning!

Nov 04, 2024 32m

Kyk ons verstommende Koning! (Ps 145)

Erediens 2024-10-13 | Gee oor aan God

Oct 14, 2024 28m

God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee? Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam…

Erediens 2024-10-07 | Die vrees van Jahwe

Oct 07, 2024 23m

Die vrees van Jahwe (Ps 111:10, Jak 3:13-18) Wat beteken "die vrees van die HERE"? 'n Bron vir 'n lewenstyl wat die helderste helder van God laat skitter.

Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus

Sep 29, 2024 32m

Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus

Erediens 2024--09-22 | Ek wil Christus alleen ken

Sep 23, 2024 31m

Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3) Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sê: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding,…

Erediens 2024-09-15 | Hoe bid ons?

Sep 15, 2024 35m

Die werk om te bid (1 Kon 18:41-42) Elia se gebed toon die krag van gebed (Jak 5:16b-18). Hy bid volgens God se wil, en God vervul die profesie deur hom. Hoe bid ons?

Erediens 2024-09-08 | Jesus - Eerste en Laaste

Sep 09, 2024 26m

Jesus - Eerste en Laaste (Open 1:17) Johannes het soos 'n dooie neergeval toe hy Jesus sien. Hoe kan ons Sondag hierdie teks oopmaak om Jesus eerstehands te sien? Hoe kan ons voorbereid wees?

Erediens 2024-09-01 | Jesus se volheid

Sep 01, 2024 29m

Jesus se volheid wat ons vervul (Kol 2:6-10). Kom ons maak 'n lys van wat gebeur wanneer Jesus soos lente in ons lewens uitbreek.

Erediens 2024-08-25 | Nagmaal

Aug 26, 2024 29m

Jesus soos brood(Joh 6:1-15, 22-59, 60-71) Lees hierdie verse. Vra vir jouself: 𝘏𝘰𝘦 "𝘦𝘦𝘵" 𝘦𝘬 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘰𝘰𝘴 𝘦𝘬 𝘦𝘭𝘬𝘦 𝘥𝘢𝘨 𝘣𝘳𝘰𝘰𝘥 𝘦𝘦𝘵?

Erediens 2024-08-18 | Wat dryf jou?

Aug 23, 2024 35m

Jesus, U liefde oorweldig my. (Kol 2:5-11)

Erediens 2024-08-11 | Jesus te groot vir woorde

Aug 12, 2024 46m

Jesus, U slaan my asem weg (Kol 1:15-20)

Erediens 2024-08-04 | Jesus in die middel

Aug 05, 2024 32m

Jesus beliggaam wie God is. Om 'n voetspoor in die wêreld te laat, moet ons Hom beliggaam. (Ps 96)In 'n sekulêre wêreld, hoe laat ons as Christene ons merk? Morele waardes, liefde, of iets dieper?

Frequently Asked Questions

How many episodes does Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste have?

Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste has published 63 episodes since October 2023, covering topics in Religion, Religion & Spirituality.

Is Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste still active?

Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 34m.

Similar Podcasts