Episodes 588
Avg. Duration 18m
Activity Highly Active
Since Jul 2014
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
91%
Hosting
www.omnycontent.com

Contact & Outreach

About This Podcast

’n Program waarin kortverhale voorgelees word

Explore Statistics

Recent Episodes

Kortom 9 Junie 2026

Jun 09, 2026 14m

Abri le Roux vertel in sy kortverhaal, PRETORIA SE TEATERSPOOK, van die manwales van die spook in die Masker Teater in Pretoria. Die voorleser is Eddie de Jager.

Kortom 2 Junie 2026

Jun 02, 2026 15m

Richard van der Westhuizen lees twee stories uit ‘n oud SAUK-ner, Jan Horn, se bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS voor. Jan vertel van sy kinderdae waar hy op die Vaalhartsbesproeiingsskema grootgeword…

Kortom 26 Mei 2026

May 26, 2026 13m

Marie Toerien vertel in haar kortverhaal, CARIEMA SE KAFEE, van ’n Kaapse vrou en hoe elemente soos Maleise kos en Distrik 6 haar goue herinneringe en lewensdrome ‘n realiteit gemaak het. Die…

Kortom 19 Mei 2026

May 19, 2026 13m

De Klerk Oelofse lees WÊRELDBEKER-EINDSTRYD 2019 en DIE TOEKOMS voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Dana het die 2019-eindstryd tussen die…

Kortom 12 Mei 2026

May 12, 2026 19m

Trisha Hugo vertel in haar kortverhaal, DIE LAASTE GYM, van ’n vrou wat op soek is na ‘n rusplek vir haar naderende herfsjare. Dit delf in diepte oor die soort vra wat sy haarself moet afvra om die…

Kortom 5 Mei 2026

May 05, 2026 18m

De Klerk Oelofse lees DIE PLATTELAND IN voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Die vergete dae van plattelandse klubrugby-glorie speel soos ‘n…

Kortom 28 April 2026

Apr 28, 2026 16m

Audrey Blignault beskryf in haar kortverhaal, MAL HANSIE, kinderonskuld en watter uitwerking die verlies daarvan op ‘n jong dogter kan hê. Die voorleser is Mia-Anne O’Kennedy.

Kortom 21 April 2026

Apr 21, 2026 15m

De Klerk Oelofse lees drie nostalgiese kortverhale voor uit Dana Snyman se bundel, Wie de hel is Johny Joubert: Notas van ’n rugbyliefhebber: POPEYE DE BRUYN, PLIG en JOHAN DE BRUYN.

Kortom 14 April 2026

Apr 14, 2026 16m

Nathan Trantraal vertel jou in sy kortverhaal, AMMEL IN OS HYS, hoe dit is om in ‘n gesin groot te word wat uit gangsters bestaan. Die voorleser is Christo Davids.

Kortom 7 April 2026

Apr 07, 2026 17m

De Klerk Oelofse lees twee nostalgiese kortverhale voor uit Dana Snyman se bundel, Wie de hel is Johny Joubert: Notas van ’n rugbyliefhebber. EINDSTRYD en DANKIE OOM MANNETJIES neem ons terug na die…

Kortom 3 April 2026

Apr 03, 2026 18m

Blyde Schoeman lees J.J. Roberts se kortverhaal, IN DIE GLINSTERENDE GLAS. Dit handel oor ‘n meisie wat tydens Paasfees geloofsantwoorde soek in ‘n kerk.

Kortom 31 Maart 2026

Mar 31, 2026 16m

Anrich Herbst lees Pieter van der Westhuizen se kortverhaal, PINKSTERVREUGDE, voor. Pinkster is ‘n persoonlike belewenis, maar dit kan ook ‘n wrang smaak laat.

Kortom 24 Maart 2026

Mar 24, 2026 17m

L.A. Grobler vertel in sy kortverhaal, EK & MY MENSE, van lawwighede wat die mensdom aanvang, gewoonlik onverwags. Die voorleser is Stephanus Stanton.

Kortom 17 Maart 2026

Mar 17, 2026 16m

Frieda van den Heever lees Alida de Bruyn se kortverhaal, WAAR DIE GROND NOG FLUISTER.

Kortom 10 Maart 2026

Mar 10, 2026 19m

Gerda Taljaard vertel in haar kortverhaal, ‘N SKOON BLADSY, van ‘n dame wat ‘n nuwe lewe saam met haar suster wil begin, veral nadat haar suster met geheueverlies wakker word in die hospitaal. Die…

Kortom 3 Maart 2026

Mar 03, 2026 10m

Richard van der Westhuizen lees Pieter van der Westhuizen se kortverhaal, TE DIK VIR ’N DAHLIA, voor.

Kortom 24 Februarie 2026

Feb 24, 2026 15m

Fanie Viljoen vertelin sy kortverhaal, STERT, van ‘n keuse wat ‘n jong seun moet maak. Hoe ver sal hy deur groepsdruk en nuuskierigheid gelei word? Sal hy betyds kan stop voor spyt begin intree? Die…

Kortom 17 Februarie 2026

Feb 17, 2026 13m

Richard van der Westhuizen lees die tweede deel van Pieter van der Westhuizen se kortverhaal, MANNETJIES GERICKE, voor. Die verhaal ontvou in die tyd van die Coalbrookmynramp in Suid-Afrika.

Kortom 10 Februarie 2026

Feb 10, 2026 13m

Johan de Nysschen vertel in sy kortverhaal, LETSELS, van ‘n dame se romantiese herinneringe wat vlamvat nadat sy ‘n man in ‘n koffiewinkel herken het. Karen Wessels is die voorleser.

Kortom 3 Februarie 2026

Feb 03, 2026 12m

Richard van der Westhuizen lees die eerste deel van Pieter van der Westhuizen se kortverhaal, MANNETJIES GERICKE, voor. Die verhaal ontvou in die tyd van die Coalbrookmynramp in Suid-Afrika.

Frequently Asked Questions

How many episodes does Kortom have?

Kortom has published 588 episodes since July 2014, covering topics in Arts.

Is Kortom still active?

Kortom is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 18m.

How do I contact Kortom for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Kortom, including email and social media links.

Similar Podcasts