Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 52
Terwyl die brandweer die veldbrand blus, kom hulle op Robert se uitgebrande kar in die myndam af. Almal is besig om reg te maak vir die groot fees. David en Regardt het ‘n groot uitval oor die…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 51
David en Shereen bekruip Robert se ma se huis. Hulle hoop hy is daar, maar het geen idee wat hulle sal doen as hulle hom betrap nie. Daar is rook in die rigting van Bergplaas. Het die voorbrand buite…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 50
Lisa vertel vir Amelia dat David eintlik die eienaar is van die familie se aandele in die kelder, en Regardt dink dis die rede hoekom David teruggekom het - om sy pond vleis te kom eis. David en…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 49
Delia konfronteer Cindy met die opname wat sy het, en Cindy verloor al haar sinne. David en Shereen besluit om saam vir die vallei te baklei. Lucian en Delia volg vir Cindy in die hoop dat sy vir…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 48
Delia vra vir Lisa om haar by te staan in die saak, wat die Onderwysdepartement teen haar gemaak het. Regard vertel vir Lucian van sy verhouding met die meisie wat op die bergplaas weggeraak het.…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 47
Lisa en Shereen het ‘n gesprek oor die verlede, veral oor hoe Shereen van die plaas af weg is. Cindy maak ‘n besigheidsvoorstel aan David, wat hy nie sommer net kan ignoreer nie. Lisa vind die…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 46
Lucian en Regardt moet voorbrand maak op Bergplaas. Lucian en Delia kan net nie tot ‘n vergelyk kom nie. Lisa kom terug van die vakansiehuis af. Wolfgang het iets vir haar in sy testament gelos.
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 45
Amelia en Amanda kry die hotelkamer reg vir Delia en Cindy se gesprek. Anna konfronteer vir Cindy om haar kwaad en desperaat te maak. Almal hoop dat Delia vir Cindy kan kry om haarself te impliseer…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 44
Amanda kry vir Amelia om haar te help met Wolfgang se laaste wens. Amelia en Regardt het ‘n idee oor hoe Delia vir Cindy kan uitoorlê. Nou moet hulle vir Delia oorreed om te doen wat nodig is vir…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 43
Amanda is terug in die vallei om haar oom se hotel oor te neem. Haar oom het ‘n interessante laaste versoek gehad. Anna praat met Shereen oor haar dogter wat jare gelede verdwyn het. Anna probeer vir…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 42
Die dames van die Rooivallei probeer Wolfgang se droom van ‘n groot Wynfees laat voortleef. Cindy sukkel om vir Robert in die hande te kry. Sy begin twyfel in Robert se plan. Delia bieg teenoor…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 41
Regardt probeer Delia oorreed om te baklei teen die aanklagte wat teen haar ingebring is. Shereen word deur Cindy ingesleep by die onderhandelings met die Bergplaas-mense. Regardt konfronteer vir…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 40
Bart ondervra Regardt oor sy verhouding met die Bergplaas-mense. Amelia gaan help vir Delia uit by die skool se voedingsprogram, en kom agter dat daar fout is met die aankope. Cindy se plan is om…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 39
Robert en Cindy moet ontslae raak van verdoemende getuienis. David probeer by Anna uitvind hoekom sy ma die plaas verlaat het. Cindy se plan met Delia en die skool is besig om vrugte af te werp. Dit…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38
Robert probeer sy idee van grootskaalse ontwikkeling in die vallei aan Regardt verkoop. Bart vind uit daar was ‘n inbraak by die kelder, en by die skool ontmoet hy iemand wat hy dadelik op sy…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 37
Bart gaan soek by David die video-opname van die pad voor die Kelder. Robert en Cindy besef dat die video-opname hulle in die vallei kan plaas die aand van die moord. Dit word ‘n jaagtog oor wie…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 36
Bart begin sy ondersoek na die dood van Wolfgang. Dadelik het hy ‘n paar mense warm onder die kraag oor die vrae wat hy vra. Regardt en Amelia het ‘n groot bakleiery oor wat in die verlede gebeur…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 35
Anna wil by Amelia weet waaroor sy en David so lekker gepraat het, en dan het hulle nog gedans ook. Lucian moet by die skool gaan seker maak dat daar nie nog slange is nie. David en Amelia gaan soek…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 34
Robert en Cindy besluit hulle moet oorgaan tot aksie en hulle planne in werking stel. Dis Anna se groot partytjie. Laataand wanneer almal huis toe gaan, is daar ‘n lokval wat wag op een van die…
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 33
Anna nooi vir Regardt en Amelia na ‘n groot partytjie op die perdeplaas. Robert sit druk op Wolfgang om betrokke te raak by sy planne. Cindy begin om haarself in te grawe in die vallei.
Frequently Asked Questions
Middagvervolgverhaal has published 3012 episodes since May 2013, covering topics in Arts.
Middagvervolgverhaal is currently highly active with new episodes daily. Average episode length is 13m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Middagvervolgverhaal, including email and social media links.