Maroela Media Nuus
Podcast Intelligence Profile

Maroela Media Nuus

Maroela Media

Afrikaans South Africa News
Recently Active · Publishes every 2 weeks

Key Metrics

Episodes
108
In catalog
Apple Rating
No rating data
Apple rating count unavailable
Cadence
Every 2 Weeks
~every 11 days
Avg Length
5m
Per episode
Latest
Mar 10, 2026
Recently Active

About the Show

Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.

Partnership & Audience Signals

Established Catalog

108 episodes — long track record

Production & Distribution

Active Since
Feb 17, 2023
Format
Episodic
Hosting
rss.iono.fm
Advanced RSS
Alternateenclosure, Episode, Funding, People Credits
7 features

Feed Capabilities Podcasting 2.0

Advanced RSS tags in this feed — signals for transcripts, dynamic ad insertion, and analytics support.

Alternateenclosure Episode Funding People Credits Season Source Updatefrequency

Recent Episodes

VSA-ambassadeur oor sy rol: ‘Daar lê ’paar harde gesprekke voor’

Mar 10, 2026 13m

Brent Bozell, die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, het Dinsdag by die aanlyn sakekoerant BizNews se konferensie in Hermanus in die Wes-Kaap sy eerste openbare toespraak gelewer sedert hy in dié…

Theo Venter kies ná 40 jaar eindelik kant; dís hoekom

Feb 17, 2026 8m

Theo Venter vertel dat hy aanvanklik met die besluit geworstel het nadat die DA hom genader het om as burgemeester van Potchefstroom te staan. Maroela Media Nuus

DA verwerp Ramaphosa se lofsange oor Zim se ‘grondhervorming’

Sep 02, 2025 0m

Pres. Cyril Ramaphosa se lofprysing van Zimbabwe se besluit in die vroeë 2000’s om op groot hoeveelhede grond beslag te lê, word verwerp. Ramaphosa het die afgelope naweek in Harare dié land se…

Helen Zille stel haarself verkiesbaar in Johannesburg

Jul 19, 2025 8m

Helen Zille verduidelik dat sy aan dieselfde keuringskriteria sal moet voldoen as al die ander kandidate wat vir burgemeesterskap in Johannesburg oorweeg wil word. Maroela Media Nuus

‘Bidvest-rasseskema’: Solidariteit vra steun in VSA

Jul 11, 2025 0m

Solidariteit het ʼn formele versoek aan die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, en groot Amerikaanse aandeelhouers in Bidvest Group Limited, gerig, waarin dié organisasie vra vir…

7/7-bomaanvalle: SA’ner onthou dag van angs, slagoffers

Jul 07, 2025 2m

Adrian Heili (45) was op die moltrein toe die eerste bom 20 jaar gelede in ʼn reeks terreuraanvalle in Londen ontplof het. Hy is vanjaar vir die eerste keer deel van die amptelike…

Dirk Hermann se ope brief aan Bidvest-hoof: 'As kinders se kryte en drome gevat word …'

Jul 04, 2025 6m

"Ek wonder hoe jy sou voel as iemand jou kind se inkleurkryte vat – as iemand hul geleenthede steel," skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, aan Mpumi Madisa, uitvoerende hoof van…

Luister | R15 000 vir goudklagte om te ‘verdwyn’

Jun 13, 2025 3m

Het die Valke ʼn goudsmokkelring oopgevlek, of ʼn growwe flater begaan toe hulle in Mei twee mans voorgekeer wat in besit van ʼn skoendoos vol goudstafies was? Maroela Media het vroeër berig oor hoe…

‘Niggies’-medevervaardiger ‘wou stem aan Issie, Petro gee; name in ere herstel’

May 23, 2025 14m

Willem van der Merwe, medevervaardiger van die reeks “Niggies”, het met Mariska Nanni gesels oor die vermoorde niggies in sy familie se geskiedenis, die maak van die reeks en hoe dit hom en sy…

Binnelandse sake slaan toe op Plastic View

May 23, 2025 0m

Cilliers Brink, die DA se koukusleier in Tshwane, het die optrede van die departement van binnelandse sake in die Plastic View-nedersetting in die ooste van Pretoria verwelkom. Maroela Media Nuus

Koelbloedig | Geregtigheid nog in weegskaal ná ma se branddood

Apr 03, 2025 25m

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni onder meer met Charlene Pretorius se seun, Jason Venter, oor wie sy ma was, wat hy oor die dag van haar dood en verhouding met die beskuldigde in…

Koelbloedig | Die nagklubmoord op Daniël Botha

Mar 27, 2025 21m

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met die geliefdes van Daniël Botha (26) wat in 2018 so erg in ʼn nagklub aangerand is dat hy later breindood verklaar is. Tania Heyns, verslaggewer…

Klagte oor opdrag vir slegs Engels-verklarings by Noord-Kaapse polisie

Mar 14, 2025 0m

Dit is duidelik dat die polisie óf nie bewus is van die skikking wat in 2017 in die Noord-Kaapse hooggeregshof bereik is nadat Solidariteit regsaksie geneem het nie, óf dat die polisie die betekenis…

Afskryf van waterrade se skuld ten koste van betalende inwoners

Jan 17, 2025 0m

AfriForum sê die skuld-afskryf-meganisme beloon swak finansiële bestuur eerder as om die voortgesette verkwisting te stuit. Maroela Media Nuus

Louis en Dezzi Liebenberg staan rug 'teen die muur’

Dec 24, 2024 23m

Louis Liebenberg, die omstrede diamanthandelaar, het die naweek in ‘n oproep vanuit die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria onder meer gepleit by sy beleggers om te help met sy regkoste. 'n…

Bela-wet | 'Wen-wen-skikking', sê DA

Dec 20, 2024 2m

Die DA sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die inwerkingstelling van die Bela-wet maak dit duidelik dat die DA se Siviwe Gwarube - as minister van basiese onderwys - die plig het om…

Omstrede artikels nie sonder beskerming teen magsmisbruik ingestel - Dirk Hermann

Dec 20, 2024 0m

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, sê die omstrede artikels oor taal en toelatingsbeleid in die Bela-wet kan nie ingestel word voordat Siviwe Gwarube, minister van basiese…

Nedlac-rekords wys ondertekenaars hét mandaat gehad.

Dec 11, 2024 2m

Dié paragraaf in Nedlac se rekords bewys dat die regering se afvaardiging die nodige toestemming gehad het om namens die president oor die Bela-wet te onderhandel en 'n ooreenkoms te teken. Maroela…

Só lyk situasie in Sirië

Dec 10, 2024 13m

Só lyk situasie in Sirië Maroela Media Nuus

Solidariteit Beweging bereik skikking met regering oor Bela

Nov 28, 2024 0m

Die Solidariteit Beweging, waarvan Solidariteit en AfriForum deel is, het ʼn skikking met die regering by Nedlac oor die Bela-dispuut bereik. Maroela Media Nuus

Market Reports

Benchmark this show against its category and language peers.

Similar Podcasts

Comparable shows in the same category and language — useful for prospecting and competitive sets.

Profile compiled from public podcast metadata · Last refreshed June 15, 2026