Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77
Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76
Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te…
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74
Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot…
Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73
Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig…
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72
Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71
Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71
Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70
Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70
Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69
Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het…
Net nog enetjie | En so begin die politiekery | Ep. 68
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale verkiesingsjaar is, is dit duidelik dat…
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66
John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie…
Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65
Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die…
Net nog enetjie | Die regering van nasionale verwarring | Ep. 64
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die stand van sake in Suid-Afrika. Vanaf die huidige krisis rondom bek-en-klouseer tot…
Net Nog Enetjie | Nuwe jaar, nuwe drama! | Ep. 63
Net Nog Enetjie | Nuwe jaar, nuwe drama! | Ep. 63
Net nog enetjie | Die jaar van Trump, Suid-Afrika en Afrikaners | Ep. 62
In hierdie laaste episode vir die jaar bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom alles wat in 2025 gebeur het – en dit is baie! Sit harder, luister saam en geniet Net nog enetjie…
Net nog enetjie | Ramaphosa speel sy Trump-kaart | Ep. 61
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na pres. Ramaphosa se skielike poging om sy “Trump-kaart” te speel voor en tydens die G20. Is Ramaphosa…
Frequently Asked Questions
Net nog enetjie has published 80 episodes since May 2024, covering topics in News.
Net nog enetjie is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 32m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Net nog enetjie, including email and social media links.