Episodes 352
Avg. Duration 26m
Activity Sporadic
Apple Rating 4.6 (7)
Since Jan 2012
Latest Episode Mar 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
83%
Hosting
www.omnycontent.com

Contact & Outreach

About This Podcast

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste

Explore Statistics

Recent Episodes

WAT LAG JY? deur Ina Strydom

Mar 26, 2026 23m

Humor is so oud soos die berge – en deel van die menslike bestaan. Daar is ook talle genres van humor, en dit word in talle vorme aangebied. Verskeie kenners praat oor lag en humor: waarvoor en…

IN DIE SKADU VAN VERSLAWING deur Jaco de Waal

Mar 19, 2026 26m

Verslawing begin nie altyd met ’n groot besluit nie. Soms begin dit stil, en voor jy dit besef, het dit jou hele lewe oorgeneem. Jaco de Waal kyk na wat werklik gebeur wanneer iemand verslaaf raak –…

O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Esté de Klerk

Mar 12, 2026 25m

Is jy ‘n chroniese vloeker? Vloek jy nét wanneer jy tussen jou vriende is, en glad nie wanneer jy by jou ma is nie? Swets jy meestal in Afrikaans, of in Engels? Wat bewys die navorsing hieroor? Wat…

VRYLOOP: IS DIT WAARLIK “VRY”? deur Martelize Brink

Mar 05, 2026 25m

Jy koop vryloop, of te wel “free range”-produkte, want jy wil die gesondste moontlike produk eet, of jy gee om vir die lewenskwaliteit van die dier en hulle welsyn. Maar, weet jy wat daardie etiket…

DIE SOEKTOG NA LUITENANT MULLER MEIRING SE RATEL deur Kobus Rudolph

Feb 26, 2026 27m

Honderd en vyf oudsoldate en ouddienspligtes het in 2018 na Angola gereis op die ou paaie van slagvelde en gevegte. Dié toer is aangebied deur 61 Gemeganiseerde Bataljon se Militêre…

ROGER SEDRES WÊRELDKLAS-SPORTFOTOGRAAF SONDER AANSIT deur Haidee Muller-Isaacs

Feb 19, 2026 28m

Met verskeie Olimpiese Spele en ander internasionale sportbyeenkomste agter die blad, het Roger baie belangrike oomblikke in Suid-Afrikaanse sportgeskiedenis vasgevang. Hy is tans Span SA se…

HET ONS NOG GROEN VINGERS? deur Tharien Oosthuizen

Feb 05, 2026 26m

Het jy geweet die krag van groen vingers lê nie net in wat ons kan kweek nie, maar in hoe die praktyk van tuinmaak ons psige voed. Om ’n tuin te beplan, plante te versorg, en te sien hoe saadjies…

AGTER DIE MUSIEK: VAN SKOUSPEL TOT GROOT deur Wihann Nel

Jan 29, 2026 22m

Van Huisgenoot Skouspel se glansdae tot Afrikaans is Groot se twee naweke van uitverkoopte vertonings – hierdie dokumentêr neem jou op ’n klankgedrewe reis deur die ontwikkeling van Afrikaanse…

REUSE WAT REKORDS LAAT SPAT deur Flip Loots

Jan 22, 2026 28m

Die prestasies van entrepreneur Billy Cowley en haarkapper André Green het hulle elk twee Guinness Book of Records laat behaal. Billy het eers 420 g Marmite binne een uur geëet, en toe ‘n kar vol…

OOM HANNES COETZEE: LEPEL EN SNAAR deur Johan Rademan

Jan 15, 2026 26m

Oom Hannes Coetzee het die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp met sy unieke optel-en-knyp kitaarspeelstyl. Hy het in Amerika selfs meestersklasse aangebied by 'n glykitaar-byeenkoms. Die…

ADAM EN JAKES: GESPREKSGENOTE IN EN OOR AFRIKAANS deur Heindrich Wyngaard

Jan 08, 2026 26m

Die digter-filosoof, Adam Small, en die letterkundige en UWK-rektor, Jakes Gerwel, se rolle as Afrikaanse ikone word in hierdie dokumentêre program belig. Die stemme van onder andere digter Antjie…

DIE BAAI SE HONDEMAN deur Mariska Spoormaker

Jan 01, 2026 23m

Dis eintlik jammer dat honde nie kan praat nie, want as dít die geval was, sou Port Elizabeth se honde jou alles van Johnson Ndlakuza, hulle pamperlanger, kan vertel. Hy gee al nagenoeg 50 jaar lank…

STYL SONDER 'N HAP UIT JOU BEURSIE deur Sue Pyler-Slabbert

Sep 25, 2025 26m

Jy sal veel eerder 'n motor tweedehands aanskaf as wat jy enige iets anders sommer sal koop, maar hier is 'n wêreld wat jou twee keer sal laat dink. Thrifting of snuffelkoop is 'n florerende, globale…

CHRISTO VAN DER RHEEDE: GOEDGEMAAK OP GOEDVERWACHT deur Haidee Muller-Isaacs

Sep 18, 2025 25m

Christo van der Rheede is gebore op Goedverwacht, anderkant Piketberg in die Wes-Kaap. Desjare was hy eers ‘n musiekonderwyser en later skoolhoof. Toe beland hy by die Stigting vir Bemagtiging Deur…

EK MIS MY KIND deur Esté de Klerk

Sep 11, 2025 26m

Ouervervreemding is die ergste vorm van emosionele kindermishandeling wat toegepas kan word, omdat die kind - wat doelbewus deur sy een ouer van sy ander ouer vervreem word - tot só ‘n mate…

LAURIKA: LIED VAN ’N LEWE deur Jacqui January

Sep 04, 2025 25m

’n Dokumentêre program oor die lewe en werk van Laurika Rauch. Van “Kinders van die Wind” tot die hartklop van die land, volg ons haar reis deur musiek, herinnering en menswees. Dis ’n eerbetoon aan…

MATIES-RUGBY 150: ‘N NALATENSKAP WAT INSPIREER deur Jody Hendricks

Aug 28, 2025 25m

Die bekende Maties-rugbyklub is vanjaar 150 jaar oud - ’n beduidende mylpaal in Suid-Afrika se rugbygeskiedenis. Sedert die klub se ontstaan in 1875 met ’n wedstryd op Die Braak (gespeel met ’n ronde…

Bonuspotgooi: DORP VAN DROME, DORP VAN SAAMWERK

Aug 21, 2025 28m

Tydens die maak van JEFFREYSBAAI: DORP VAN DROME, DORP VAN SAAMWERK het Ilse Salzwedel ook gaan inloer by die Jbay Recycling Project, ‘n nie-regeringsorganisasie wat daarop gemik is om die omgewing…

DORP VAN DROME, DORP VAN SAAMWERK deur Ilse Salzwedel

Aug 21, 2025 27m

Jeffreysbaai is een van die die top-10 branderry-bestemmings ter wêreld, maar ‘n bankrot munisipaliteit het byna veroorsaak dat toeriste die dorp begin vermy het. Toe spring die inwoners self in...…

DURBANVILLE 200: VAN PAMPOENKRAAL TOT DURBANVILLE deur Johan Rademan

Aug 14, 2025 28m

Durbanville is ‘n landelike dorpie, skaars 25 km van Kaapstad af, wat al die Suiwelboer van die Jaar, Die Graanboer van die Jaar en driemalige Generaal Smutstrofee neffens die betonoerwoud verower…

Frequently Asked Questions

How many episodes does RSG Dokumentêr have?

RSG Dokumentêr has published 352 episodes since January 2012, covering topics in Education, Society & Culture.

Is RSG Dokumentêr still active?

RSG Dokumentêr is currently sporadic with new episodes weekly. Average episode length is 26m.

How do I contact RSG Dokumentêr for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for RSG Dokumentêr, including email and social media links.

Similar Podcasts