Episodes 31
Avg. Duration 23m
Activity Dormant
Since Mar 2026
Latest Episode Apr 2026

Publishing Details

Schedule
Hourly
Format
Episodic
Consistency
15%
Hosting
media.rss.com

About This Podcast

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel.

Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus.

As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan.

Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te kan maak.

Podcasting 2.0 Features

episode location medium season

Explore Statistics

Recent Episodes

S2026 Rosestad Aanddiens8 -Past Franko van der Vlies

Apr 08, 2026 27m

S2026 Rosestad Oggenddiens7 -Past Franko van der Vlies

Apr 08, 2026 29m

Rosestad Oggenddiens6 -Past Franko van der Vlies

Apr 08, 2026 19m

S2026 Rosestad Aanddens5 -Past Franko van der Vlies

Apr 08, 2026 26m

S2026 Rosestad Oggenddiens4 -Past Franko van der Vlies

Apr 02, 2026 15m

Lukas 22: 14En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom.15En Hy sê vir hulle: Ek het baie sterk daarna verlang om hierdie pasga met julle te eet voordat Ek…

S2026 Rosestad Oggenddiens3 -Past Franko van der Vlies

Apr 01, 2026 14m

Sagaria 11: 4-134So het die Here my God gesê: Gaan wees 'n herder vir die slagskape. 5Hulle eienaars self slag hulle sonder skuldgevoel, of verkoop hulle en sê: “Prys die Here, ek word ryk!” Ook die…

S2026 Rosestad Oggenddiens2 - Past Franko van der Vlies

Apr 01, 2026 20m

Mattheus 7: 18-2318'n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom ook geen goeie vrugte nie.19 Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.20So sal…

S2026 Rosestad Oggenddiens1 - Past Franko van der Vlies

Mar 30, 2026 14m

Johannes 2: 13- 2113Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan. 14Op die tempelplein het Hy die verkopers van beeste, skape en duiwe gekry en die geldwisselaars…

S2026 Rosestad Aand-oordenking7 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 19m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Aand-oordenking6 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 4m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Aand-oordenking5 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 5m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Aand-oordenking4 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 4m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Aand-oordenking3 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 4m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Aand-oordenking2 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 4m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Aand-oordenking1 - Past Bernard van der Vlies

Mar 16, 2026 5m

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

S2026 Rosestad Oggenddiens7 - Dr Belinda van der Vlies

Mar 16, 2026 28m

1 KONINGS 19Elia vlug vir Isebel1Agab het vir Isebel vertel wat Elia alles gedoen het, ook dat hy al die profete om die lewe gebring het. 2Toe het Isebel 'n boodskapper na Elia toe gestuur om vir hom…

S2026 Rosestad Oggenddiens6 - Dr Belinda van der Vlies

Mar 16, 2026 20m

ROMEINE 920Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?” 21Het die pottebakker nie die reg om uit dieselfde…

Rosestad Oggenddiens5 - Dr Belinda van der Vlies

Mar 16, 2026 11m

PSALMS 84As ek u hemel aanskou,die werk van u vingers,die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het,5wat is die mens dandat U aan hom dink,die mensekind dat U na hom omsien?

S2026 Rosestad Oggenddiens4 - Dr Belinda van der Vlies

Mar 16, 2026 10m

GENESIS 5018Daarna het die broers na Josef toe gegaan en voor hom op hulle knieë geval en gesê: “Hier is ons voor u. Ons is u slawe.”19Maar Josef het hulle geantwoord: “Moenie bang wees nie. Ek is…

S2026 Rosestad Oggenddiens3 - Dr Belinda van der Vlies

Mar 16, 2026 11m

SPREUKE 33Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie;leef daarmee saam,maak dit 'n deel van jou lewe.4So sal jy guns verwerf en byval vindby God en mens.5Vertrou volkome op die Hereen moenie op…

Frequently Asked Questions

How many episodes does VEK Therapéa have?

VEK Therapéa has published 31 episodes since March 2026, covering topics in Religion & Spirituality, Spirituality.

Is VEK Therapéa still active?

VEK Therapéa is currently dormant with new episodes hourly. Average episode length is 23m.

Similar Podcasts