OM DIE TAFEL met Antowan
Antowan Nöthling
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
S1E11 #11 Professor Alta van der Merwe
Sluit aan vir 'n insiggewende gesprek met Prof. Alta van der Merwe, 'n vooraanstaande kenner in Inligtingstegnologie. Alta is aan die voorpunt van innovasie en tegnologie. In hierdie episode gesels…
S1E10 #10 Carel de Jager
Carel de Jager is 'n Blokkettingingenieur en tegnoloog met 'n passie om ingenieursprobleme in openbare blokkettings op te los. Hy verdeel sy tyd tussen sagteware-ontwikkeling, opleiding en die…
#9 Jan Vermeulen
Jan Vermeulen is 'n tegnologiekenner en redakteur van MyBroadband.
S1E8 #8 - Jacques Erasmus
Jacques Erasmus is 'n bekroonde radio en TV omroeper, aanbieder en produksiespesialis. Ons gesels oor sy liefde vir sport, mense en die lewe.Hoofstukke01:13 Vele talente04:37 Hoekom is rolbal so…
S1E7 #7 - AJ Opperman
AJ Opperman is 'n bekroonde kuns- en vermaakjoernalis.Hoofstukke00:00 Groet04:49 Gepraat van dik paspoorte, waar was jy al?06:29 8 uur was daar nog nie lewe by daai plek nie.08:30 Spoed maak 'n…
#6 - Prop
Prop is 'n sanger, argitek en familieman wat hou van diep dink oor die lewe.
S1E5 #5 - Jan Vermeulen | Die tegnologie kuier.
Jan Vermeulen is die redakteur by MyBroadband.co.za
S1E4 #4 - Prof Conrad Beyers
Prof Conrad Beyers is 'n aktuaris en wiskundige.
S1E3 #3 - Christiaan Baartman
Christiaan Baartman is 'n Afrikaanse sanger.
S1E2 #2 - Ruhann Steyn
Ruhann Steyn is 'n ruimtefisikus, navorser én dosent. Boonop het hy 'n fantastiese aanlyn teenwoordigheid op sosiale media, waar hy oor die ruimte gesels en mense daagliks op hoogte hou van die…
S1E1 #1 - Esté Gross
Antowan gesels met Esté Gross. Bekroonde radio-aanbieder, sangeres-liedjieskrywer én skrywer. Sy's ook 'n bobaas-joernalis en klassieke musiekkenner.
Frequently Asked Questions
OM DIE TAFEL met Antowan has published 11 episodes since December 2024, covering topics in Personal Journals, Society & Culture.
OM DIE TAFEL met Antowan is currently dormant with new episodes monthly. Average episode length is 1h 8m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for OM DIE TAFEL met Antowan, including email and social media links.