Kom ons kuier
Quinten Pendle
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Wat’s Nuus?
So baie het die afgelope 2 weke gebeur en ek vertel jou alles. Jy kan ook na my nuutste musiek luister deur hier te…
Sutherland - Geteken
Met musiek teken ek die dorpie soos ek dit ervaar. Die wenners van die afgelope 2 kompetisies word ook aangewys. #Sutherland #Suid-Afrika #Musiek #Afrikaans #Klankskets #Potgooi
'n Lewe wat borrel
Sanger, liedjieskrywer, prediker, dit alles en veel meer is Henco Kruger (en Nee, hierdie is nie die RSG-Henco nie). Kom luister na musiek en 'n merkwaardige getuienis, en skep moed in 'n stukkende…
Wen ‘n #Hartskussing
Jy kan jou geliefdes op ‘n tasbare wyse naby jou hou, selfs al is hulle ver, of nie meer hier nie. My Carin is kreatief, en jy kan deur na hierdie episode te luister, jou eie #HartsKussing wen deur…
Train Trip down Memory Lane - (English Podcast)
In 2005, when contract tourist trains were still alive and well in South Africa, I joined Bosveld Trein Safaris for a trip to the anual Cherry Festival at Ficksburg. In this recording I shared some…
Road Trip (Sloertoer)
Kom deel met behulp van klank in ons besoek aan sowel die Tuinroete as Kaapstad. Jy sal onder andere die atmosfeer van ‘n somervakansie beleef, sowel as die afwagting by die Kunste Kaap voor die…
Klankskets - ‘n Skoon Begin Vir 2025
Aan die begin van 2025 bied ek jou sommer net musiek en klank waarin jy jouself kan verkneukel. #Afrikaans #AfrikaansePotgooi #AfrikaanseMusiek #Instrumentaal #2025 #NuweJaar #KomOnsKuier
Tert se Kersstorie
Kersfees is daardie een tyd van die jaar wanneer die gewone mens op soek is na hoop, en selfs al is dit deur die deel van 'n ervaring, of 'n mooi verhaal, die voorreg om omring met jou geliefdes te…
Oukersdag Bederf
Dis #Oukersdag, en om jou te help om in die luim vir #Kersfees te kom, speel ek vir jou ‘n paar Kersliedere op die orrel. Jy is welkom om by ons WhatsApp groep aan te sluit vir meer inligting oor my…
Persoonlike Getuienis - Die Waarheid
Ek gesels openhartig oor 'n baie persoonlike ervaring, iets waaruit ek hopelik kon leer. Ek probeer om objektief te bly, en om binne die konteks van die groter samelewing te onthou dat genade groot…
Skets met Klank (I)
Van tyd tot tyd probeer ek om met klanke en note te skilder, want ek glo dat 'n mens deur middel van klank, en 'n bietjie verbeelding aan die kant van die luisteraar , die mooiste "prente" kan…
Ontmoet Worcester se “slangvanger”
Andre du Preez van Silverfox Snake Rescues kuier saam, en hy vertel meer oor die werk wat hy in die gemeenskap doen. Hy is ‘n uitstekende voorbeeld van ‘n gewone mens wat ‘n reuse verskil maak.…
Ontmoed een van Suid-Afrika se mees talentvolle liedjieskrywers
Met 2 albums en ‘n rits eie komposisies agter sy naam, is dit verbasend dat sangers en musici nog nie by Marius Swart aangeklop het vir hulp met musiek nie. Luister gerus na sy wen-inskrywing vir ons…
Video killed the radio star, or did it?
Met die koms van telivisie, en later die Internet, was die algemene opinie dat die dae van radio getel is. Tog, dekades later is radio steeds met ons. Ek gesels kortliks oor hoe relevant dit nog in…
Vreemde Inspirasie
Iets soos Hooikoors kan so erg wees dat dit ‘n mens se lewenskwaliteit kan beïnvloed. Maar toe, in ‘n oomblik van wanhoop, inspireer die hooikoors my. Geniet gerus die eindresultaat. #Inspiring…
En die Wenner is …
Die wenner van ons#SongStarter kompetisie 2024 word deur Jacques Arendt aangewys. Die persoon ontvang “backtracks/ateljeetyd ter waarde van R3,500. #Afrikaans #AfrikaanseMusiek #LuisterAfrikaans…
Die aap is uit die mou
Met verskeie toekennings vir sy uiteenlopende bydraes tot die musiekbedryf in Suid-Afrika, was hierdie persoon ‘n logiese keuse om as beoordelaar vir ons “Song Starter” kompetisie op te tree. Ontmoet…
Kom ons Braai!
Die afgelope paar weke eis nogal sy tol by ons, en om gemoedere te lig het ons gesin sommer ‘n eenvoudige braai gehou. Hierdie episode is ryk aan klank.#Braai #Afrikaans #AfrikaansePotgooi…
Die Nut van ‘n Muskiet
Bedags is dit skuldeisers en oproepsentrums, en snags muskiete. Maar, teister sal jy geteister word. Ongelooflik soos dit mag klink, is hierdie “arme, weerlose, klein” goggatjies blykbaar van waarde…
Kerssang Vibes
‘n Paar hoogtepunte uit die Kerssangdiens wat ons Sondag, 17 November op Robertson bygewoon het. Luister gerus met oorfone, of oor ‘n goeie klanksisteem, en geniet dit saam met my. 3 Kore, die…
Frequently Asked Questions
Kom ons kuier has published 24 episodes since November 2024, covering topics in Personal Journals, Society & Culture.
Kom ons kuier is currently dormant with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 8m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Kom ons kuier, including email and social media links.