Episodes 18
Avg. Duration 33m
Activity Active
Apple Rating 5.0 (1)
Since Sep 2024
Latest Episode Feb 2026

Publishing Details

Schedule
Every 2 Months
Format
Episodic
Consistency
50%
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Van sepies tot sang, kuns tot kreatiwiteit – die Afrikaanse vermaakbedryf is ʼn interessante plek. In Maroela Media se podsendingreeks, "Dis wie ek is", gesels ons met van die land se grootste akteurs, sangers en storievertellers oor hul pad met beroemdheid, balans en die kunste.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode funding person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

‘Dis wie ek is’ met Zaan Sonnekus

Feb 15, 2026 27m

In die jongste episode van “Dis wie ek” is gesels Mizanne van Wyk met Zaan oor sy musiek, loopbaan en die musiekbedryf wat nie altyd so glansryk is soos wat dit dalk mag voorkom nie.

‘Dis wie ek is’ met Lisa met die rooi hare

Jan 25, 2026 36m

In die jongste episode van “Dis wie ek is”, Maroela Media se podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels Lisa van Niekerk met Mizanne van Wyk oor haar interessante stokperdjies, hoe sy op skool was…

‘Dis wie ek is’ met JP en Ruan Smith

Jan 18, 2026 27m

In die jongste episode van “Dis wie ek is” stort Ruan en JP Smith hul hart uit oor “Op my eish!” en die emosionele wipwarit waarop Ruan was tydens die verfilming van die TV-maatsoekreeks.

‘Dis wie ek is’ met Lianie May

Oct 24, 2025 36m

In die jongste episode van Dis wie ek is, Maroela Media se podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels Lianie oor die oplewing in haar loopbaan, haar lewe op die plaas saam met Barry en die “goeie…

‘Dis wie ek is’ met Izak Davel

Sep 05, 2025 29m

Hoewel Izak Davel al deur diepe waters moes worstel om weer ʼn asemteug van verligting in sy loopbaan te skep, weet hy vandag een ding – jy kan nooit alles verloor as jy steeds jou geloof het nie.

‘Dis wie ek is’ met Rolanda Marais

Jul 04, 2025 28m

In die jongste episode van ‘Dis wie ek is’ stort Rolanda Marais haar hart uit oor ma-wees, jare in die vermaakbedryf en ouer word.

‘Dis wie ek is’ met Riana Nel

May 23, 2025 30m

Sy skroom nie om haar geloof op haar mou te dra nie, sy vind inspirasie in haar vier seunskinders en dwing nie haarself om musiek te skryf wat nie haar hart weerspieël nie.

‘Dis wie ek is’ met Rian van Heerden

Feb 14, 2025 24m

As daar een man wat in murg en been ʼn storieverteller is, is dit die aanbieder, restauranteienaar en vervaardiger Rian van Heerden.

‘Dis wie ek is’ met Christia Visser

Dec 12, 2024 36m

In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Christia Visser openhartig oor haar loopbaan, gesin en die uitdagings wat sy die afgelope paar jaar met haar geestesgesondheid moes trotseer.

‘Dis wie ek is’ met Andriëtte

Dec 05, 2024 24m

In die jongste episode van "Dis wie ek is" maak Andriëtte haar hart oop oor haar loopbaan, gesin en die uitdagings wat sy in die afgelope paar jaar met haar stem ervaar het.

‘Dis wie ek is’ met Brendan Peyper

Nov 30, 2024 22m

In die jongste episode van “Dis wie ek is” stort Brendan Peyper sy hart uit oor sy trek terug Bloemfontein toe, nuwe musiek en die onstuimige waters waardeur hy die afgelope ruk is.

‘Dis wie ek is’ met Steve Hofmeyr

Nov 22, 2024 28m

In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Steve Hofmeyr openhartig oor vier dekades in die bedryf, skandes wat hom in die koerant laat beland het, en sy liefde vir Afrikaans.

‘Dis wie ek is’ met Danny Smoke

Nov 15, 2024 46m

In “Dis wie ek is” gesels Danny oor die titel van sy nuwe enkelsnit, asook die herlewing van egte sokkiemusiek in Afrikaans en deel meer oor sy agtergrond en toekomsplanne.

‘Dis wie ek is’ met Kurt Darren

Nov 10, 2024 50m

In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Kurt openhartig oor sy gesin, sy pad in die musiekwêreld en sy splinternuwe album, “100%”.

‘Dis wie ek is’ met ONS

Nov 01, 2024 41m

In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Ruvé Erasmus en Marco van Deventer oor ONS se debuutalbum en hul liefde wat eintlik lank voordat hulle musiek begin maak het, geblom het.

‘Dis wie ek is’ met Nadia en Rouel Beukes

Oct 27, 2024 37m

In Maroela Media se jongste episode van “Dis wie ek is”, ʼn podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels ons met Nadia en Rouel oor hul unieke verhouding met mekaar en die verhoog.

‘Dis wie ek is’ met Bok van Blerk

Oct 09, 2024 30m

In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks “Dis wie ek is” gesels Bok oor sy nuwe musiek, sy gesin en sy lewe in die Kaap.

‘Dis wie ek is’ met Hykie Berg

Sep 27, 2024 38m

In die eerste episode van Maroela Media se jongste podsendingreeks, “Dis wie ek is”, gesels Hykie openhartig oor die swaar, ligte en lekker tye wat hy al in sy lewe en loopbaan gehad het.

Frequently Asked Questions

How many episodes does Dis wie ek is have?

Dis wie ek is has published 18 episodes since September 2024, covering topics in Personal Journals, Society & Culture.

Is Dis wie ek is still active?

Dis wie ek is is currently active with new episodes every 2 months. Average episode length is 33m.

How do I contact Dis wie ek is for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Dis wie ek is, including email and social media links.

Similar Podcasts