Episodes 6
Avg. Duration 30m
Activity Dormant
Apple Rating 5.0 (2)
Since Sep 2025
Latest Episode Oct 2025

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Queer in Afrikaans is ’n kleurvolle nuwe potgooi wat jou nooi na eerlike gesprekke met Afrikaanse sterre wat jy reeds ken en liefhet. Met die gewilde drag queen Regina Blaque aan die stuur, sien jy hierdie keer die bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik. Dit is trots Suid-Afrikaans en meer as net nog ’n potgooi: dit is ’n viering van gemeenskap. Queer in Afrikaans is 'n JacPod Oorspronklike reeks, geskep ter viering van Suid-Afrika se Pride Maand.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Tollie Parton gesels oor Patricia Lewis, dronk tannies en liefde

Oct 30, 2025 29m

Tollie Parton verklap hoe dronk tannies by troues haar geinspireer het om vreesloos en sigbaar te wees. Hulle gesels oor die krag van ouers se aanvaarding en hoe Tollie liefde en humor as 'n wapen…

Layla Arrison en Rumandi Potgieter gesels oor liefde, rugby, en trouplane

Oct 23, 2025 29m

Regina Blaque gesels met die rugby-sterre Layla Arrison en Rumandi Potgieter — ’n queer paartjie wat hul liefde vir sport én mekaar vier. Hulle gesels oor ‘coming out’, troureëlings as ’n queer…

Armand Joubert oor Patricia Lewis, Pride en Internet-trolle

Oct 16, 2025 35m

In hierdie week se episode van Queer in Afrikaans gesels Regina Blaque met Armand Joubert oor trauma, selfaanvaarding en die invloed van Afrikaanse popikoon Patricia Lewis. Hy deel hoe hy, ondanks…

Drag, crocs en realiteits-TV fopdossers Regina Blaque verken alles met Maxine Wild

Oct 09, 2025 30m

Het jy al ooit gewonder hoe dit voel om jou lewe op Showmax-realiteitsreeks te deel? Of wat dit verg om internasionaal in drag-pageants mee te ding? In hierdie episode van Queer in Afrikaans kuier…

Regina Blaque gesels oor Doc Martens en lesbiërstereotipes met Jaxx Justice

Oct 02, 2025 31m

Het jy al ooit gewonder oor lesbiërstereotipes, Doc Martens se lewensvatbaarheid, en ‘stand-up’ komedie in Suid-Afrika? In die loodsepisode van Queer in Afrikaans kuier gewilde fopdosser, Regina…

Queer in Afrikaans skop 2 October 2025 af

Sep 19, 2025 0m

Opwindinging heers vir Queer in Afrikaans wat 2 Oktober op Jacpod afskop. In hierdie nuwe potgooi nooi gewilde drag queen Regina Blaque jou na eerlike gesprekke met al jou gunstelling Afrikaanse…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Queer in Afrikaans have?

Queer in Afrikaans has published 6 episodes since September 2025, covering topics in Personal Journals, Society & Culture.

Is Queer in Afrikaans still active?

Queer in Afrikaans is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 30m.

How do I contact Queer in Afrikaans for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Queer in Afrikaans, including email and social media links.

Similar Podcasts