Taalgenoot Klankbaan

Taalgenoot Klankbaan

Jaco van der Merwe & Angie Gallagher

Episodes 6
Avg. Duration 1h 54m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (1)
Since Jul 2025
Latest Episode May 2026

Publishing Details

Schedule
Every 2 Months
Format
Episodic
Consistency
63%
Hosting
media.rss.com

About This Podcast

Taalgenoot Klankbaan is ’n oudio-uitbreiding van die ATKV se kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot. Taalgenoot bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk. Die podsending word aangebied deur Angie Gallagher en Jaco van der Merwe.

Podcasting 2.0 Features

episode license location medium txt

Explore Statistics

Recent Episodes

N1 Jozi / Ruk en Rym / Kuierkol

May 29, 2026 1h 42m

Ruk en Rym vorm saam met die kwartaallikse tydskrif en Klankbaan die drie bene van die Taalgenoot-ekosisteem. In hierdie episode gesels Angie met die opkomende kletsrymer en voormalige Ruk en…

Allen Laing

Apr 13, 2026 3h 6m

Jaco en Angie en Anika kuier by kunstenaar Allen Laing, en hy maak vir hulle "xylomedicine" (geskenkies uit hout) na 'n diep gesprek oor kuns en hoe om nie bome te klim nie.

Janke Mostert (van Dierbaar)

Mar 02, 2026 2h 12m

Angie & Jaco het opgevang met Janke Mostert, sangeres en liedjieskrywer van die band Dierbaar, by Rosemary Hill Farm in Gauteng, waar Janke besig was met 'n artist residency. Hierdie is 'n…

Lynthia Julius

Dec 12, 2025 1h 51m

Lynthia Julius lees haar gedigte vir 'n live audience by Railways Cafe, en dan gesels sy met Angie en Jaco direk na die show by 'n gastehuis in Irene, en weer met Angie die volgende oggend op pad…

'n Klapgeveg in Benoni

Oct 21, 2025 2h 10m

Angie, Jaco en Anika gaan kuier by ’n Punisher Slap Fight-byeenkoms in Benoni. Die klappe het behoorlik gereën, en ons was daar om met ’n paar van die klappers te gesels. Ná die tyd deel ons ook ’n…

Charl du Plessis

Jul 27, 2025 1h 32m

'n Gesprek tussen Angie, Jaco en bekroonde musikant Charl du Plessis, langs Charl se klavier. Stories, musiek, herinneringe.

Frequently Asked Questions

How many episodes does Taalgenoot Klankbaan have?

Taalgenoot Klankbaan has published 6 episodes since July 2025, covering topics in Arts, Society & Culture.

Is Taalgenoot Klankbaan still active?

Taalgenoot Klankbaan is currently highly active with new episodes every 2 months. Average episode length is 1h 54m.

Similar Podcasts